Annecke Redelinghuys | Lyf

“Met haar passie vir die Afrikaanse taal as medium om emosie en kleurryke beelde oor te dra, laat Annecke Redelinghuys jou hoendervleis kry met haar besondere inslag en kombinasie van melodie en liriek wat jou heel anders na die alledaagse laat kyk. Haar musiek wat sy self skryf en opvoer spreek reg tot jou siel, en haar meesleurende stem weef ‘n tappeserie van beeld, kleur, geur en droom in stories wat jou ‘n leeftyd sal bybly…”

Lyf vertel die storie van verlore liefde, en die verlange na wat was. Annecke, jy is vir ons ‘n inspirasie en jou musiek het ons dieper as diep geraak…

Lees meer oor Annecke en haar musiek op anneckeredelinghuys.blogspot.co.za!

 

PREVIOUS VIDEO

BACK TO FEATURED VIDEOS

NEXT VIDEO